Gerber & Co, ‘n bekende modehandelsnaam onder Suid-Afrikaners wat kwaliteit klere maak en verkoop, het ook ‘n wolverwerkingsaanleg in die Paarl geopen wat sowat 800 kg wol per uur verwerk.
Hierdie aanleg is Suid-Afrika se grootste wolverwerkingsaanleg en een wat wêreldwyd wil meeding.
Lees die volledige artikel hier: Paarl Post Article